Washington Dulles Int. Lughawe | |||
---|---|---|---|
IATA: IAD – ICAO: KIAD – FAA: IAD | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Siviel | ||
Eienaar/Operateur | Metropolitan Washington Airports Authority | ||
Bedien | Washington metropolitaanse area | ||
Ligging | Dulles, Virginië, Verenigde State | ||
Geopen | 17 November 1962 | ||
Spil vir | Southern Airways Express[1] United Airlines | ||
Hoogte bo seevlak | 313 vt / 95 m | ||
Koördinate | 38°56′40″N 077°27′21″W / 38.94444°N 77.45583°W | ||
Webtuiste | |||
Landkaart | |||
FAA lughawediagram | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
vt | m | ||
01L/19R | 9 400 | 2 865 | Beton |
01C/19C | 11 500 | 3 505 | Beton |
01R/19L | 11 500 | 3 505 | Beton |
12L/30R | 10 501 | 3 201 | Beton |
Statistieke (2022) | |||
Lugbewegings | 232 972 | ||
Passasiers | 21 376 896 | ||
Vrag (metrieke ton) | 226 096 | ||
Bron: Federale Lugvaartadministrasie – passasiersverkeer[2] |
Washington Dulles Internasionale Lughawe (IATA: IAD, ICAO: KIAD, FAA LID: IAD), tipies na verwys as Dulles-lughawe of bloot Dulles (/ˈdʌlɪs/ DUL-iss), is 'n internasionale lughawe geleë in die Ooste van die Verenigde State, in Loudoun County en Fairfax County in Virginië, 42 kilometer wes van die middestad van Washington, D.C..[3]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search